학술논문

USING ZERO-WASTE BASELINES TO IDENTIFY COMPRESSED AIR SYSTEM INEFFICIENCIES IN DEEP-LEVEL MINES.
Document Type
Article
Source
South African Journal of Industrial Engineering. 2022, Vol. 33 Issue 3, p55-68. 14p.
Subject
*COMPRESSED air
*MINES & mineral resources
*OPERATING costs
*BITS (Drilling & boring)
Language
ISSN
1012-277X
Abstract
Ondoeltreffende saamgeperste lugstelsels in diepvlakmyne verswak energieprestasie en verhoog bedryfskoste. Lekkasies, vermorsing en misbruik is algemene ondoeltreffendhede wat 'n ooraanbod van saamgeperste lug noodsaak. Dit is dus belangrik om te identifiseer waar daar geleenthede vir verbetering is. Ondergrondse mynboutoerusting kan gebruik word om 'n geen-afval-aanvraagprofiel vir saamgeperste lug te ontwikkel. Hierdie profiel kan dan vir die hele operasie gesimuleer word om 'n teoretiese basislyn te bepaal. Opmerklike ondoeltreffendheid word dan geïdentifiseer deur die werklike data te vergelyk met die nul-afval basislyne. Die resultate van hierdie studie het getoon dat die oppervlakbewerkings saamgeperste lug met 15% (10 kg/s lug) per dag oorvoorsien. Dit benodig 'n bykomende 80 MWh elektrisiteit (14,5% van die totaal) en kos ongeveer R91 000 per dag. Die vergelyking met die nul-afval basislyne het getoon dat 7,9 kg/s lug tydens boorperiodes op die ondergrondse vlakke vermors word, wat die gebiede beklemtoon wat versagtingsprojekte vereis om die werkverrigting te verbeter terwyl koste en vermorsing verminder word. [ABSTRACT FROM AUTHOR]