학술논문

SIMULATING OPERATIONAL IMPROVEMENTS ON MINE COMPRESSED AIR SYSTEMS.
Document Type
Article
Source
South African Journal of Industrial Engineering. Nov2018, Vol. 29 Issue 3, p69-81. 13p.
Subject
*ENERGY consumption
*COMPRESSED air
*ENERGY conservation
*MINERAL industries
*PROFITABILITY
Language
ISSN
1012-277X
Abstract
Druklug stelsels is een van die grootse energieverbruikers op myne en beslaan ongeveer 20 per sent van die totale elektriese energie verbruik van ʼn myn. Navorsing toon dat hierdie druklug netwerke ondoeltreffend is. ʼn Noemenswaardige vermindering in die energiekostes is moontlik deur hierdie stelsels meer doeltreffend te maak. ʼn Simulasie metodologie is ontwikkel en ondersoeke is geloods oor druklug stelsels. ʼn Druklug stelsel is gemodelleer en ʼn voorgestelde metode van verbetering is gesimuleer, geanaliseer en gekwantifiseer. ʼn Suid-Afrikaanse goudmyn is gebruik as ʼn gevallestudie en die resultate toon dat, deur die lugverbruik by skuilinhamme te verminder, ʼn gemiddelde vermindering van 0.9 megawatt moontlik is. Hierdie verbetering kan lei tot ʼn jaarlikse besparing van R6.3 miljoen. Die studie wys hoe simulasies kan bydra tot die verbetering van die doeltreffendheid en winsgewendheid van die mynindustrie. [ABSTRACT FROM AUTHOR]