학술논문

CHARACTERISATION OF BONE-REGENERATING SCAFFOLDS PRODUCED THROUGH LITHOGRAPHY-BASED CERAMIC MANUFACTURING.
Document Type
Article
Source
South African Journal of Industrial Engineering. 2023, Vol. 34 Issue 4, p47-58. 12p.
Subject
*BONE cells
*BONE growth
*SURFACE roughness
*COMPRESSIVE strength
*CELL growth
Language
ISSN
1012-277X
Abstract
Litografie-gebaseerde keramiekvervaardiging (LCM) is 'n laagvervaardigingstegnologie (LV) wat pasgemaakte, driedimensionele keramiekonderdele laag vir laag bou. Die vlak van akkuraatheid van die proses maak voorsiening vir die druk van pasgemaakte internaaneenlopende roosterstrukture en ontwerpe wat geskik is vir beenimplantate. Hierdie studie het die LCM-veraardigbaarheid van verskeie roosterstrukture ondersoek met die hidroksieapatiet (HA480) verskaf deur Lithoz. Verskillende roosterstrukture is gekarakteriseer. Die mikroskopiese struktuur, die samestelling en die oppervlakrofheid van die toetsmonsters is bepaal. Om die meganiese eienskappe van die strukture te verkry, is druktoetse uitgevoer. Die waargenome mikroporieë van ±3 µm en die makroporieë van ±320 µm was geskik vir beenselgroei. Die gemete mikrohardheid van HA480 was 556±25 HV in die bourigting en 559±27 HV loodreg op die bourigting. Die druksterkte van die rombiese dodekaëderroosterstruktuur was 4±0.5 MPa, en was beter as ander getoetste roosters. Uit die resultate is tot die gevolgtrekking gekom dat roosterstrukture wat deur LCM vervaardig word, die potensiaal het om gebruik te word vir vervaardiging van pasgemaakte beenregenererende steiers. [ABSTRACT FROM AUTHOR]