학술논문

DATA SCIENCE FOR SMALL AND MEDIUM-SIZED ENTERPRISES: A STRUCTURED LITERATURE REVIEW.
Document Type
Article
Source
South African Journal of Industrial Engineering. 2022, Vol. 33 Issue 3, p83-95. 13p.
Subject
*SMALL business
*DATA science
*LITERATURE reviews
*DIGITAL transformation
*BUSINESS development
Language
ISSN
1012-277X
Abstract
Klein en medium grootte ondernemings (KMO's) word gekonfronteer met die uitdaging om Industry 4.0 (I4.0) tegnologieë te implementeer om tred te hou met groter rolspelers in die bedryf, en om die fondasie vir volhoubare besigheidsontwikkeling en digitale transformasie te skep. Data wetenskap (DW) het die potensiaal om die besluitnemingsvermoë van KMO's te verbeter met ingeligte, data-gedrewe besluite. 'n Groot hoeveelheid literatuur bestaan in die veld van DW en die implementering daarvan, maar die literatuur in die implementering van DW in die konteks van KMO's is beperk. Gevolglik bied hierdie artikel 'n gestruktureerde literatuuroorsig met betrekking tot die implementering van DW om volhoubare sakebedrywighede in KMO's te ondersteun met 'n spesefieke fokus op KMO's in ontwikkelende lande. [ABSTRACT FROM AUTHOR]